Cameron Dye

Cameron Dye
Geboorte 13 Desember 1959 (1959-12-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cameron Dye (gebore 13 Desember 1959) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Valley Girl (1983), Joy of Sex (1984), The Last Starfighter (1984), en Men at Work (1990).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search